TER HORST in Zuid-Afrika #1 Vir baie jare in Suid Afrika word lemoene ver sprei by die tuis markte verpak in 'n oop netwerk sakkie gemaak van 'n mengsel van jute en katoen. Hierdie besondere sak is gemaak by die plaaslike vervaardigers gedurende die oorlogs jare toe 'n voorraad van rou materiaal moeilik verkrygbaar was. Die sak se verbruik was so suksesvol dat die Suid Afrikaanse Goewerment besluit het om dit altyd deur te gebruik. Om te probeer om die Regering met 'n ander soort tipe van sak te voorsien, het die klant in samewerking met Carst Walker Textiles, die agente van Mnre. Ter Horst in Holland, 'n tipe van materiaal in die vroë dae gemaak uitsluitlik van vesel wat met die begin 'n klein mate van sukses behaal het, maar nie teen-staande van alles het dit nog nie die vereiste van die Suid Afrikaan se Sitrus Beurs voldoen nie. Mnre. Ter Horst, ons voorraad verskaffer in Holland, het baie ekspe- rimente uit gevoer en het uit eindelik te voorskyn gekom met die idee om 'n sekere hoeveelheid kunssy in die materiaal te weef wat baie sukses vol skyn te gewees het. Na baie intensiewe onder- soeke wat die Suid Afrikaanse Sitrus Beurs uit- gevoer het, is die sak toe aangeneem deur hulle self, as die plaatsvervanger en die aanneemlike tipe van verpakking in die land. Deur ekono- miese redes word die kunssy en vesel-mengsel sak in die sitrus distrikte van Natal en die oostelike gedeelte van die kus so ver as suid van Kaapstad gebruik. De jutestengels worden gesneden 12

Erfgoed Rijssen-Holten

Het Anker | 1960 | | pagina 14